Ander Projekte

Tans help ons 104 bejaardes, 35 gesinne, 2 kleuterskole, plakkerskampe ens.  Ons help met kospakkies, klere, komberse, beddegoed,meubels en ja ons het al selfs gehelp met rolstoele.

Ons probeer om elke jaar vir kinders ‘n kersboom te reel end an as die skole begin, deel ons graag skryfbehoeftes aan kinders uit.

Ons doen ook op gereelde basis fonds insamelings projekte, verkopings, golfdae en dames oggende.


 

Back to Top