Canon Golfdag

Canon was ons “hosting” maatskappy en almal het lekker gespeel op Irene golfbaan.  20 spanne het die dag deelgeneem.  Daar was ‘n foto uitstalling wat gehou is en die aand het ons ‘n heerlike ete gehad en ‘n veiling is gehou.

Gewonder wat doen die verpleegsters op die golfbaan – dit was ‘n aksie deur EMMERS om geld in te samel vir die organisasie.  Ons het pille botteltjies(lekkergoed) verkoop, ‘n hoes stropie en selfs ‘n inspuiting vir die dors.  Botteljies water is ook uitgedeel.


Back to Top