Hair Do

Watter groot bederf vir die bejaardes – die studente het die bejaardes kom bederf met ‘n haar was, sny en blaas.  Studente en bejaardes het lekker die dag saam gekuier en die bejaardes het pragtig gelyk daarna.


Back to Top