Keller Williams Golfdag

Op Maraisburg golfbaan het die manne en ja selfs dames die hitte getrotseer en lekker golf gespeel.  Daar was ongeveer 20 spanne wat deelgeneem het.

Die aand is daar lekker gekuier en ons ‘n wonderlike veiling van pragtige ruby foto’s gehad die aand.  Peter Bell en sy span het gesorg dat elke speler ‘n prys ontvang die aand.


Back to Top