Kersfees 2015

Die dames, onderleiding van Judy Zwang, wat elke maand ‘n Bosmark reel, het gesorg dat dat ‘n kersboom vir 50 kinders gehou word.  Heerlike eetgoedjies en lekker persentjies het van orals ingestroom om van die dag, ‘n reuse sukses te maak.

Dit was ‘n vreugde om al die kinder gesiggies te sien.  Hulle het behoorlik gespring en in die water gespeel.  Kinders het ook elkeen ‘n skrufbehoefte pakkie ontvang.


Back to Top