Kleuterskool

Hans ‘n Griet is een van die kleuterskole wat ons al lank ondersteun.  Daar word op ‘n weeklikse basis aan hulle eenkeer ‘n week brood voorsien.  Indien ons enige groente, kruideniersware ens het, word di took aan die kleuterskool geskenk.  Ons lewer ook gereeld boeke en speelgoed af by die kleuterskool en het ook al ‘n Jungle Gym aan hulle gesenk.

Hier het ons kers pakkies vir die kinders uitgedeel en natuurlik moes hulle eers vir ons ‘n liedjie sing.


Back to Top