Kombersie Projek

Trinty Prep School, het vir ons kombersies bymekaar gemaak, wat ons weer aan verskeie kinders en bejaardes uitgedeel het.

Ons het byna 100 kombersies, van alle grotes uitgedeel.  Ons probeer op ‘n gereelde basis vir mense warm komberse uit te deel.  Daar is al in die verlede van verskeie ander onganisasies en privaat persone komberse aan ons geskenk.


Back to Top