Kos Sak Projek

Vir ons Desember uitreik het L.Combrink aan ons 76 sakke vol kos geskenk, wat ons aan bejaardes uitgedeel het. Groot was die vreugde op die gesigte van die bejaardes en almal was te dankbaar vir die sak wat hulle weer kon gebruik.


Back to Top