Skoene Projek

Skoene is van orals bymekaar gemaak vir die mense in Burgershoop en die dag kon elkeen kom skoene aanpas en as die skoene pas kon jy dit kry.  Baie gesinne, groot en klein is hierdeur gehelp.


Back to Top